ScopeX 2011

posted: 2359 days ago, on Monday, 2011 May 09 at 11:10
tags: astronomy, outreach, ASSA, ASSA Johannesburg Centre, ScopeX, events, photo diary.

The always-buzzing ScopeX astronomy and telescope exhibition was held this weekend in Johannesburg.

I was invited by the organizers to give a hand with the building of Moonscopes and Southern Star Wheels, a hands-on activity attended by some 240 local scholars. As in previous years, a small group of Voortrekkers helped with the presentation. This year, however, under the leadership of Marno Grobler, the four Voortrekkers presented the event on their own - well done, guys.

At 14:00 I gave a talk, "Beyond the Jewel Box: Next steps in exploring the deep sky", which was attended by 25 enthusiastic star gazers. The talk demonstrated how the ConCards resource could be used to get over the hurdle of figuring out what to observe next, once the 'usual suspects' have been exhausted.

As is always the case at ScopeX, there was so much going on it was impossible to get to everyone. I fleetingly rubbed shoulders with George Liakos (thanks for the pics!), Johan Smit, Tim Cooper and Gerhard Koekemoer, and would have loved to have chatted more. Perhaps next year.

Thanks for Lerika, Chris and the other organizers for their hard work, to Wim for his friendly enthusiasm, and to Kobus for the stimulating discussion.

P.S. Head on over to YouTube for an e-News item on ScopeX. A transcript of the news item follows:

[news anchor] "Vir almal wat met sterre in hul oe rondloop bied die Astronomie Verenging van Suidelike Afrika, of ASSA, 'n geleentheid om meer van die hemelruim te wete te kom. Hulle het vandag ScopeX, die jaarlike teleskoop en astronomie expo, in Johanensburg aangebied. Volgens ASSA is Suid Afrika 'n wereldspeler wat astronomie betref en 'n paar voornemende jong sterrekundiges kon vandag ook hulle passie uitleef."

[presenter] "Vir diegene met hul kop in die wolke is ScopeX, die jaarlikse teleskoop en astronomie expo, die plek om te wees. Dit het vandag by die Militere Museum in Johannesburg plaasgevind en sterrekunde is blykbaar plaaslik baie gewild."

[Matie Hoffman] "Astronomie is 'n groot storie in Suid Afrika uit sy eie krag uit bloot omdat dit so interresant is omdat die heelal mense in verwondering laat, en dit baie lekker is om die sterrehemel te kyk. Sterrekunde is 'n baie effektiewe venster tot die natuurwetenskap in die algemeen."

[presenter] "Die expo maak wetenskap interestant vir kinders want hulle leer deur te speel. 'n Groot trekpleister hier is die camera obscura wat "donker kamer" in Latyn beteken."

[Lienke Conway] "Dit gebruik 'n lens, dit reflekteer alles buitekant na 'n spieel toe en die spieel reflekteer dit op die tafel. soos jy kan sien hier is alles wat buitekant gebeur.. jy kan hom hier bo hier bo kan jy hom draai .. dan sien jy soos alles.. hier kom die vliegtuig.. ja.. dis soos heavy interresant."

[presenter] "Al wat jy nodig het om die stokperdjie te ontdek is 'n passie vir die hemelruim."

[Matie Hoffman] "Die heel eerste stap is bloot om op jou eie tyd na die sterrehemel te begin kyk. Dan moet daar by jou vrae onstaan, jy moet nuuskiering wees, en dan kan jy nou begin bele in toerusting. Jy hoef nie te begin met baie duur toerusting nie, jou oe is 'n eerste goeie instrument, daarna kry jy vir jou 'n verkyker, en dans daar 'n groot verskeidenheid van teleskope."

[presenter] "Die meer ambisieuse astronome wat geryk het na die sterre, het ook die teleskope wat hul self gebou het, kom uitstal."

The presenter was Daniella du Ploy of e News (Johannesburg).

nothing more to see. please move along.